top of page

/Fanie Vark

Fanie Vark en sy Fantastiese Vriende is die skepping van Corné en Heidi Dannhauser. Hier is 'n antwoord op 'n Afrikaanse probleem: waar kry 'n mense goeie kwaliteit, Afrikaanse, oorspronklike kinderliedjies en stories met goeie Christelike waardes?

 

Net hier! 

​

Fanie Vark is SA se gunsteling Afrikaanse kinderkarakter. Die stories en liedjies kom uit die pen van bobaas skrywer,

Corné Dannhauser, en die stemme uit die keel van virtuose verteller en sangeres, Heidi Dannhauser.

​

Kry die CD om jou kinders aan Christelikgefundeerde Afrikaanse luistervermaak bloot te stel, of nooi Oom Corné en Fanie (Tannie Heidi met Fanie as handpop) om tydens Kinderdienste, Kinderkerk of spesiale Sondagskoolgeleenthede
Bybelse waarhede d.m.v. die stories as kindervriendelike gelykenisse op 'n kreatiewe wyse aan die jongstes van die volgende geslag oor te dra.

 

Fanie Vark se eerste CD is digitaal beskikbaar op iTunes. Kry dit hier:

​
 

Fanie%20in%20kassie.JPG
bottom of page