top of page

Ps 150:

Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!

Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!

Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; loof Hom met tamboryn en koordans,

loof Hom met snarespel en fluit; loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!

Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja!

Huwelied : Lof- en Aanbidding.

Ons kan aan geen groter voorreg en lekkerte dink as om Psalm 150 uit te leef nie! Siende dat ons aan die musiekskryf en maak is, is lof- en aanbiddingsmusiek 'n belangrike gedeelte van wat Huwelied doen. 

  • Huwelied lei lof- en aanbidding by kerke, kampe, seminare, wat-ook-al.

  • Huwelied stel oorspronklike lof-en aanbiddingsmusiek beskikbaar aan die Kerk. Die oorspronklike musiek is te koop, maar bladmusiek en "back tracks" is beskikbaar om kleiner kerke, selgroepe, ens. te help wat graag iets wil gebruik om mee saam te sing.

  • Huwelied kan volledige dienste waarneem. Corné en Heidi is albei ge-ordende pastore.

  • Huwelied kan hulle Christelike wêreldsbeskouing- en "gospel"musiek gebruik by kerke of Christelike geleenthede as konserte, fondsinsamelingsgeleenthede, uitryke, ens, in kombinasie met die lof- en aanbiddingsmusiek of nie. 

  • As jy belangrstel in enige diens, kontak ons asseblief.

  • As jy nie weet van Huwelied se "gewone" musiek nie, vind hier uit.

Luister hier na voorbeelde.

Kry jou bladmusiek hier.

bottom of page