Chuck Norris spel 'intimiteit' anders as ons.Ek wil hiermee graag die spelling van intimiteit verander na intimiTYD. Dalk kry mense dan meer die bedoeling agter die woord. Ek praat...