Begin 2016 met 'n belegging in een van die belangrikste aspekte van jou lewe - jou huwelikGesonde Geseënde Gesinne is die lewensveranderende huwelikskursus van Ware Lewe Bediening. Vir wie is die kursus? Almal wat gelukkig...