top of page

Huwelied akoesties in Bronkies


SA se gunsteling sang-egpaar - Huwelied - is weer aan die gang. Ons begin sommer op Donderdag 28 Januarie al by Sinkshack in Bronkhorstspruit.

As jy nog nooit daar was nie, sies vir jou. Dis 'n instelling by mense wat hou van lewende musiek. As jy een van daai soort is, kry jouself en jou vriende gereed en kom kuier saam van 19:30-21:30.

Kom geniet sommer van die beste kos teen die beste pryse met die vriendelikste gasheer en legend - Deon.


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page