top of page

Begin 2016 met 'n belegging in een van die belangrikste aspekte van jou lewe - jou huwelik


Gesonde Geseënde Gesinne is die lewensveranderende huwelikskursus van Ware Lewe Bediening.

Vir wie is die kursus?

  • Almal wat gelukkig getroud is - hoekom dit so is, hoe om dit so te hou en te beskerm.

  • Almal wat ongelukkig getroud is - moet nog nie moed opgee nie! Kom kry die inligting, die regte grondslag en praktiese en geestelike hulp om jou huwelik en lewe te red.

  • Ongetroudes - dalk is jy al verloof, dalk nie. Kom rus jouself toe om die beste keuse vir 'n huweliksmaat te maak. Jy gee jouself 'n reuse voorsprong deur jou huwelik te begin met hierdie kennis en praktiese hulpmiddels.

Ons bied 4 sulke kursusse aan gedurende 2016. Die eerste een is reeds Saterdag en Sondag 30-31 Januarie. Kry al die besonderhede op die Gesonde Geseënde Gesinne webwerf.


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
bottom of page